Kazuo Ishiguro

Kazuo Ishiguro
Kazuo Ishiguro in 2005
Gebore8 November 1954 (1954-11-08)
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Alma materUniversiteit van Kent
BeroepRomanskrywer
Bekend virA Pale View of Hills (1982)
An Artist of the Floating World (1986)
The Remains of the Day (1989)
Never Let Me Go (2005)
The Buried Giant (2015)
EggenootLorna MacDougall (1986–hede)
KindersNaomi Ishiguro (1992)

Kazuo Ishiguro (Japannees: カズオ・イシグロ of 石黒 一雄; gebore 8 November 1954) is 'n Japannees-gebore Engelse romanskrywer. Sy familie het in 1960 van Japan na Engeland verhuis. Ishiguro is een van die mees gevierde hedendaagse skrywers in die Engelse taal. Hy het die Booker-prys in 1989 gewen vir sy roman The Remains of the Day. In 2017 is die Nobelprys vir Letterkunde aan hom toegeken.[1]

  1. "The Nobel Prize in Literature 2017" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Augustus 2018. Besoek op 7 Oktober 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search